top of page

Karoo'sie

Geskenke met ♥de / Gifts with L♥ve
​
  • Facebook Social Icon

Besoek ons facebook-blad Visit our facebook page

Wie is Karoo'sie?

Ons is 'n klein geskenkwinkel in die Klein Karoo met 'n groot hart.
Ons is geleë in Oudtshoorn 127 Baron van Reede straat.
Kom loer gerus in. Ons is mal oor vriendelike gesigte en al ons kliente.
Ons hou van wat ons doen en is DANKBAAR!
Ons het ook 'n whatsapp groepie waarop ons nuwe voorraad en premosies deel.
Laat weet ons gerus as u wil deel wees daarvan.
072 853 5916

We are a small gift shop in the Klein Karoo with 'n big heart. We are situated in Oudtshoorn at
127 Baron van Reede street. You are welcome to visit us. We love friendly faces and all our clients. We love what we do and we are THANKFUL. We also have a whatsapp group where we
post new stock arrivals and promotions
. Let us know if you want to join the group.
072 853 5916

Have a question? Send us an email.
Het 'n vraag? Stuur ons 'n epos.
​

Success! Message received.

About
Contact
bottom of page